Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Post-Vrouedag Stoute Boudjies

Die mensDOM. Ja, klem op die dom. Of miskien is Twitter die probleem, maar jirre daar was nou weer ‘n gegrens op Twitter gister oor Vrouedag. Vrouens aangaan asof hulle in Liberië lewe, veral nou dat mans skielik gaaf is op vrouedag. Mans wat sê mans wat gaaf is op vrouedag is eintlik net white knights. Kom ons sê maar net dat ek gister net saam my vriende en vriendinne rustig ‘n boerie wou braai eerder as wat ek heeltyd moet tweets kry van “feminist”, “leftist” of “social justice warriors”. Daarom vandag eers Stoute Boudjies.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Ja, daar is dames wat deelneem in eSports in Suid-Afrika. As jy nie geweet het nie, kyk hoe het een span R50 000 gewen terwyl die Lions verloor het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *