Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

As jy jou oë knip, Stoute Boudjies

Ek het dit al gesê, maar ek gaan myself herhaal vir jou part: Die gevaaalik.com Nuusbrief is ‘n great manier om te sien wat op gevaaalik.com aangaan, sonder om daagliks op gevaaalik.com te hoef te wees. Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek soek jou daagliks hier. Die nuusbrief verskyn elke week of twee in jou email inbox en dan sien jy alles wat op die site gepubliseer is sedert die laaste nuusbrief. Op die manier kan selfs die lafaard vriend wat claim dat hy nie van gevaaalik.com of my hou nie (maar steeds volg hy alles wat ek doen, ou jaloersie) track hou van alles wat ek maak, sonder om daagliks gevaaalik.com te besoek.

Gunsies vir die losers en Stoute Boudjies vir die res. Geniet.


You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *