Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Laat in die aand Stoute Boudjies

Vandag was hectic. Vroeg bedrywig, podcast uit die pad gekry en toe moes ek sit en my YouTube video red van my onlangse trip Kaap toe. Meer daaroor more.

As jy wil seker maak jy mis niks van gevaaalik.com nie, maak seker jy kry die nuusbrief wat Vrydag uitgestuur word. ‘n Maklike opsomming van alles wat die week op gevaaalik.com gebeur het.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

P.S. Ingeval jy wonder, die special op alles in die gevaaalik Merch Shop is nogsteeds aan.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *