Stoute Boudjies voor alles anders
Ek het besluit ons moet sommer vandag afskop met Stoute Boudjies heel eerste. Hoekom? Hoekom nie? Ek het nog nooit enige klagtes gekry oor Stoute Boudjies nie. Behalwe dat ek miskien so hier en daar al dieselfde foto twee keer met julle gedeel het. Julle moet maar verskoon, ek het al meer as 1050 (hierdie is 1051) posts gedoen hier op gevaaalik.com en dus raak dit moeilik om altyd by te hou met wat julle al gesien het en wat nie.
Geniet die week se Stoute Boudjies.













Stoute Boudjies Hell Yeah!
Stoute Boudjies tyd, maar voor ons daarby uitkom so klein stukkie nuus oor Hans Drom. Hy het vanoggend die comments op sy video vir "Pierewaaier Dans" ge-deactivate. Dit nou nadat ek onder sy aandag gebring het wat gebeur as jy "Hans Drom Pierewaaier Dans" Google. Nie alle publicity is goeie publicity nie. Dankie aan elkeen van julle wat gehelp het om hom op sy plek te sit. Daar is niks so irreterend soos 'n windgat Afrikaans-pop ster nie.
Ok, Stoute Boudjies. 500 Magical dragon punte vir die ou wat vir Rosie Jones raak sien in vandag se Stoute Boudjies.
Geniet die week se Stoute Boudjies.











Stoute Boudjies want more rus jy
More is een of ander vankansie dag. Dit is great want dit beteken vir meeste van ons dat ons nie hoef te werk nie. Juis oor ek nie hoef te werk nie is die week se Stoute Boudjies bietjie vroeg. Maar moet nie kommer nie, daar sal more ook 'n ietsie op gevaaalik.com verskyn. As jy more gaan werk en jy is van plan om net te sit en maak of jy werk, wat van 'n lekker podcast?
Geniet die week se Stoute Boudjies.










Stoute Boudjies; Raak opgewonde
Die week is halfpad en dus kan ons opgewonde raak oor die week se Stoute Boudjies. Vat 'n breuk en vergeet van jou werk of jou baas. Vergeet van die res van die week wat jy nog moet werk. Sit agteroor en vergeet van al jou sorge terwyl jy kyk na die week se Stoute Boudjies.
Geniet dit.












‘n Dame se Perspektief
Dit is Maandag en na ons die naweek Ant se bachelors behoorlik gevier het, dink ek dit is tyd dat ons weer bietjie perspektief kry. Die dames se perspektief, eintlik. Dus dink ek moet ons ouens, en selfs die dames ook, tyd vat om agteroor te sit en bietjie te dink oor die vroulike perspektief van die lewe. Dit is 'n goeie manier om jou week te begin.










Stoute Boudjies voor die wêreld tot ‘n einde kom
Dit is inevitable, veral as jy wêreld gebeure die laaste ruk volg, ons gaan mekaar in die naby toekoms uitwis. Ons is nie veronderstel om wapens te hê wat met die druk van 'n knoppie 'n hele stad kan uitwis nie. Mal mense is veral nie veronderstel om sulke wapens te hê nie. En nou point Noord Korea hulle wapens na Noord Amerika en Pakistan en Indië se wapens is ook op mekaar gerig. Goeie tye lê voor.
But I digress. Gelukkig kan ons nog die Stoute Boudjies geniet voor ons mekaar van die gesig van hierdie klip af smeer. Dit is immers net 'n kwessie van tyd voor iemand die reset knoppie druk. Dan is ons weer terug in die stone age voor ons weet wat gaan aan en dan lees ons oor 100 000 jaar weer iewers dat die wêreld net 6000 jaar oud is.
En op daardie bombshell, geniet die week se Stoute Boudjies.











