Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

22Feb/120

Stoute Boudjies voor Super Rugby

Posted by Ruan Stix Fourie

Die tyd raak min. Vrydag Begin die Super Rugby-reeks vir 2012. Pienk Bulle. Wynand Olivier het highlights in sy hare en Francois Hougaard gebruik 'n straightener op sy mullet. Hoekom is mense verbaas dat hulle nou in pienk truie gaan begin speel? Is jy kwaad vir die Bulle, gee jy om oor die kleur van hulle truie? Laat Stoute Boudjies jou help beter voel.

As jy scheme jy weet meer van rugby as ons hier by gevaaalik.com moet jy dit bewys in ons Superbru pool. As jy die beste is kan jy elke naweek 'n bottel Jägermeister wen. Met trots geborg deur Jägermeister. Klik hier vir meer informasie.

Ok genoeg. Hier is die week se Stoute Boudjies.

15Feb/120

Stoute Boudjies in ‘n goeie week

Posted by Ruan Stix Fourie

As jy gereeld op gevaaalik.com kom loer dan sal jy weet hierdie is sover 'n goeie week. Nou kry jy Stoute Boudjies bo-op die kans om 'n bottel Jägermeister te wen elke naweek van die Super Rugby reeks - ek stel voor jy try jou luck. Plus, ons het sover die week ook RAMfest tickets gehad om weg te gee. Ja, gehad. As jy nie ingeskryf het nie is dit nou ongelukkig te laat.

Voor ons by die week se Stoute Boudjies kom, moet ons eers die wenners van die RAMfest kaartjies aankondig. Baie geluk aan Surien Uys en Nico Stone. Julle twee het die ander ouens en vrouens laat sleg lyk en julle wen vir kreatiwiteit en die snaaks-faktor van julle comments. Verwag binnekort 'n mail van ons.

Noudat dit uit die pad is, geniet die Stoute Boudjies. My verjaarsdaggeskenk aan myself om te deel met julle.

8Feb/120

Stoute Boudjies nooit sleg nie

Posted by Ruan Stix Fourie

Dis tyd. Stoute Boudjies gaan nou jou dag laat beter gaan. Presies wat die dokter voorskryf, as jou dokter gevaaalik is. Stoute Boudjies is soos om te oefen, dit laat jou pols jaag. Nooit 'n slegte ding nie.

Onthou om ons Superbru pool te join. Al die cool kids het al. Dit gaan pret wees en as ons genoeg mense kry om die pool te join, dan kan ons dalk net so paar mense oortuig om lekker pryse te sponsor. Dit is maklik: Gaan na ons Superbru pool, as jy nog nooit Superbru gespeel het nie register, dan gebruik jy die code om in osn pool in te kom: vierboth. Lekker.

Geniet die week se gevaaalike Stoute Boudjies

1Feb/121

Stoute Boudjies met Chanè Lee Storbeck

Posted by Ruan Stix Fourie

Laas week het @Hoerboer voorgestel ons sit vir Chanè Lee Storbeck in Stoute Boudjies. Ek het haar gekontak en sy was gaaf genoeg om vir ons 'n paar foto's te stuur. Dus is die eerste foto in vandag se Stoute Boudjies 'n foto van Chanè. Julle kan haar gerus op haar Twitter gaan follow. Dankie vir die foto Chanè.

In ander nuus gevaaalik.com het ons eie Superbru pool begin vir die jaar se Super Rugby reeks. Sover het ons al 38 gevaaalike lede. As jy ook ons pool wil join kan jy al die info wat jy kort hier kry: Gevaaalik Benaai Rugby Raai. Dit gaan gevaaalik raak.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

27Jan/120

Vrydag Bederf bederf jou vreeslik

Posted by Ruan Stix Fourie

Vrydag is hier. No shit, huh? Tyd vir die week se Vrydag Bederf. Ons het dit gemaak deur die eerste maand van 2012. Nog net tien maande dan kan ons almal weer op vakansie gaan. Tyd vlieg. Soos julle kan sien het ek nie veel om te sê vandag nie. Ek fokus maar op die naweek wat amper hier is.

Geniet hierdie week se Vrydag Bederf.

25Jan/120

Stoute Boudjies is koning

Posted by Ruan Stix Fourie

On het 'n nuwe poll op gevaaalik.com. Vote nou of jy Stoute Boudjies die meeste like. Of miskien is daar 'n ander rede hoekom jy gevaaalik.com toe kom. Stoute Boudjies is tans voor met Vrydag Bederf kort op die hakke. Kyk regs, die poll is daar. Gooi jou vote sodat ons kan sien wat julle like. Hoe beter ons julle ken, hoe beter kan ons vir julle cater. Dit is so maklik soos dit.

Geniet hierdie week se Stoute Boudjies en wees bietjie meer vocal met ons. Stuur 'n mail, los 'n comment, los 'n boodskap op ons Facebook Fan Page wall, of stuur vir ons 'n tweet op Twitter. Fok selfs op ons Google+ kan jy ons laat weet wat jy dink.

Page 15 of 25« First...510...1314151617...2025...Last »
Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers