Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies deel die week in twee

Jy weet hoe hierdie werk, behalwe as dit jou eerste keer op Stoute Boudjies is. As dit jou eerste keer op die site is, hierdie is die Stoute Boudjies, geniet dit. Op Maandag en Donderdag kan jy Random Gevaaalikhede verwag en op Vrydae die Vrydag Bederf. Tussen in is daar allerhande ander goed. As jy nie elke dag wil kom kyk wat jy mis nie, dan kan jy eenvoudig die gevaaalik Nuusbrief kry elke Vrydag wat vol links is na alles wat die week op gevaaalik.com was.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 af vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

4 Responses

  1. stoutejannie says:

    Al hierdie shit is van ander sites af gesteel? as jy wil he ek moet terug kom na die site toe. post jou meisie se ass! as jy ooit een het!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @stoutejannie: Van ander sites af gesteel huh? Of is die images maar net goed wat lesers reg oor die internet gesien het omdat hierdie foto’s letterlik op honderde, as nie duisende plekke op die internet verskyn nie.

    Moet nie laat die deur jou op die gat klap oppad uit nie bulletjie. As jy nie die site like nie, is jy welkom om jou voetjies te laat raas. Jou ou grensgat.

  3. stoutejannie says:

    of miskien van ou klein Rogan dan?

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @stoutejannie: Ag shampies boeta, is jy so desperaat vir aandag? Miskien sal mense jou ernstig opneem wanneer jy begin post onder ‘n regte naam eerder as wegkruip agter skuilnaampies, jou hartseer, eevnoudige siel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *