gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

Adverteer

Laat gevaaalik.com jou help. Almal kort altyd meer skille om al die goedjies waarvan hulle hou te koop. Veral as jy jou eie besigheid het. Die maklikste manier om jou besigheid te adverteer deesdae is op die interweb. Dit is nou waar gevaaalik.com inkom.

As jy 'n website het vir jou besigheid dan kan ons vir jou advertensiespasie gee op ons site. gevaaalik.com kry meer as 80 000 pageviews 'n maand. Die gemiddelde ouderdom van besoekers aan gevaaalik.com is tussen 25 en 35. Die beste van alles is dit gaan jou nie 'n arm en 'n been kos om op ons site te adverteer nie. As jy nie self 'n advertensie het nie kan ons selfs vir jou een maak teen 'n klein ekstra koste.

Mail gerus vir stix[at]gevaaalik.com vir meer details oor die kostes van die verskillende advertensie spasies.

Of ons kan vir jou 'n lekker artikel doen oor jou besigheid. Die koste word bereken afhangende van die lengte van die artikel.

Al wat jy moet doen vir meer informasie is om 'n e-mail na stix[at]gevaaalik[dot]com te stuur en ons sal al jou vrae kan beantwoord.

gevaaalik.com is trots daarop dat ons net besighede of produkte adverteer wat ons dink ons lesers sal bevoordeel of geniet.

*Alle pryse kan verander sonder enige kennisgewing.

Comments (0) Trackbacks (0)

No comments yet.


Leave a comment

No trackbacks yet.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers