Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies is ‘n moerse plesier

Wel gedaan aan al die dames wat foto’s instuur. Veral welgedaan aan die wat nie wil hê mense moet hul gesigte sien nie, maar steeds in daardie geval foto’s instuur met hul gesigte versteek. Julle is ysters. Stuur gerus jou foto’s vir gevaaalik.com na gevaaalikdotcom@gmail.com. En voor julle weirdos vra, ek gaan julle versker nie vertel watter van die foto’s is van dames wat jy dalk ken nie. Al wat ek sê is dat Durban en Gauteng mooi represent die week.

Geniet die week se Stoute Boudjies, julle wetters.

Miskien het jy al gehoor van die tropiese strande wat te vinde is by STRAB.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

1 Response

  1. June 6, 2017

    […] is ongelooflik, veral as hy perform soos die Redmi 4A. Ek gebruik my foon vir podcasts record (die laaste podcast se intro is op die Redmi 4A record, byvoorbeeld), om video te shoot, om foto’s te neem, vir email, browsing, YouTube, Netflix, social media […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *