Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Black Keys piss grensers af

Daar is baie mense wat kwaad raak vir The Black Keys oor hulle goed sê presies soos hulle daaroor voel. Hulle is eerlik. Iets waarvan die entertainment business baie min het deesdae is mense wat eerlik is, al gaan dit miskien iemand afpis. Oor die naweek het die nuus gebreek dat Patrick Carney van The Black Keys die volgende te sê gehad het nadat ‘n Rolling Stone joernalis hom gevra het wie hy by Lollapalooza gaan wil sien die jaar:

I love Black Sabbath, but I don’t know if I’d want to watch Black Sabbath without Bill Ward. The band is Geezer Butler, Tony Iommi, Bill Ward and Ozzy. I have no interest in seeing bands with partial lineups. I just saw Van Halen without Michael Anthony. I’m not a very big Van Halen fan but it was such a fucking bummer. Like what the fuck is the point?

I mean, sure, Eddie Van Halen’s son is a pretty good bass player and he’s a 20-year-old kid and that’s cool, but like, what the fuck is that? That’s fucking retarded. If someone is able to be in a band for 30 years and then people are okay with replacing him with a 17-year-old, they’re obviously motherfucking assholes, right?

Eweskielik word daar toe weer gesê dat die manne van The Black Keys net sê wat hulle sê om aandag te trek. As dit die geval is werk dit soos ‘n bom want dit het al die grensers laat grens. Een nar het selfs op Facebook gesê, en ek quote: “They have plenty to learn in my books. If you’ve been playing live for 10 years and you still sound like a high school talent show then not only do you have plenty to learn, you may not even have musical talent. Terloops, ek terg net. Ek bedoel net as jou band meer bekend is vir jou groot bek as vir jou musiek dan het jy ‘n probleem.”

As jy dink The Black Keys het die groot sukses bereik oor die laaste twee jaar as gevolg van wat hulle sê en nie oor hulle musiek nie is jy fokken onnosel. The Black Keys speel al vir meer as 10 jaar saam, hulle het nie “plenty to learn” nie. Hulle het al vergeet wat baie ander bands nog moet leer. As jy kan luister na hulle El Camino album en dan met volle trots sê dat hulle geen talent het nie het ek nuus vir jou, jy is doof. As jy reken jy is nie doof nie is jy vertraag.

Hier is die video van hulle nuwe single “Gold On The Ceiling”. Ek dink baie goed as ek die video kyk, een ding wat ek nie dink nie is dat The Black Keys geen talent het nie.

Lees die artikel wat die gegrens veroorsaak het op StereoGum

You may also like...

5 Responses

  1. BaasDeBeer says:

    Hehe, interessant….

    Can’t I just love their music and hate their attitude at the same time?

  2. Stix says:

    Ja jy kan. Wat jy wel nie kan doen nie is sê dat hulle nie talent het nie. Jy kan dit seker sê, maar moet dan glad nie verbaas wees as ek jou ‘n dom naai noem nie.

  3. BaasDeBeer says:

    “Hulle het al vergeet wat baie ander bands nog moet leer.”

    Dis dalk die probleem.
    Goed soos die feit dat DIE MUsIEK belangriker is aas jou eie patetiese menswees, is iets wat elke musikant moet onthou. Hul het dit duidelik al vergeet.
    Nog iets wat nuwe artists leer, is dat harde werk, en nie bek-rek jou ‘n goeie muso maak nie.
    dit maak jou egter dalk net famous, so hi5 vir hul PR department wat sekerlik geleenthede vir hul soek om een of ander opspraakwekkende kommentaar erens te kan maak…

  4. Stix says:

    Of miskien moet nuwe artist van die begin af net sê wat hulle dink. As jy dink iets suck, sê so.

    Regardless van wat die motivation was agter Patrick se statement, net oor hy dit gesê het maak hom nie ‘n asshole nie. Dit maak hom ‘n mens wat ‘n opinion het en nie bang is om daai opinion te deel nie al gaan party mense dit nie like nie.

    Die ding wat my eintlik die meeste verbaas is dat mense sê The Black Keys het nie talent nie, wat duidelik nie waar is nie. Dit is ‘n onnosel stelling om te maak. Veral as jy dit net sê oor jy nie saamstem met iets wat hulle gesê het nie.

  5. BaasDeBeer says:

    Net om WEER (yawn) dit duidelik te maak: Die Black Keys se MUSIEK is awesome.

    Amper so awesome soos Fokofpolisiekar.

    Ek gaan sharrap en werk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *