Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Muse Trailer vir nuwe album

Muse se Blackholes and Revelations album vind homself so nou en dan op een van my iPod playlists, maar oor die algemeen is ek nie ‘n groot Muse fan nie. Hulle is awesome musicians. Die rede hoekom ek sukkel om na Muse te luister is bietjie meer oppervlakkig as om ‘n probleem te hê met hulle musiek. Die probleem is dat Matt Bellamy se asemhaling tussen sy gesing my vreeslik annoy. Ek wil nie hoor hoe hy asemhaal nie.

In ieder geval sal ek nie ‘n regte “musiekjoernalis” wees as ek julle nie vertel van die trailer vir Muse se nuwe album nie. Die nuwe album is The 2nd Law. En dit wil vir my voorkom of die dubstep nie einde het nie, dit het selfs vir Muse gegryp. Dit klink nie sleg nie maar ek moet sê die trailer het my nie optimisties gemaak oor die nuwe album nie. Wat dink julle? Laat weet my in die comments.

by Stix

You may also like...

1 Response

  1. October 4, 2012

    […] is nie 'n moerse Muse fan nie. Dit is nie dat ek dink hulle suig nie. Inteendeel dink ek dat hulle ongelooflike goeie […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *