Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Musiek

Nirvana – In Bloom 1

Nirvana – In Bloom

Een van my gunsteling bands waaraan ek heeltemal te min aandag gee is Nirvana. Aangesien dit nou lente is het ek gedink “In Bloom” is ‘n goeie keuse vir bietjie musiek vandag. Kurt Cobain...

American Head Charge – Loyalty 2

American Head Charge – Loyalty

Nadat Joe ons oordromme permanente skade aangedoen het met sy vorige post het ek dit goed gedink om bietjie die haat wat daardie video in my wakker gemaak het weg te blaas met metal. Enter...

The Dollfins se album for free 0

The Dollfins se album for free

Ek wag al eagerly vir die album vandat ek so paar weke terug The Dollfins se “In my Head” ontdek het. Die goeie nuus is dat The Dollfins, in true modern muso fashion, se...

Straatligkinders – Duiwel Dans 1

Straatligkinders – Duiwel Dans

Die Straatligkinders is tans besig om hulle nuwe album te record. Die eerste single en die video wat saam met die song “Duiwel Dans” gaan is wel vandag al bekend gemaak. Sodra die ouens...

Why People Love to Hate Nickelback 7

Why People Love to Hate Nickelback

Nickelback began their “musical career,” (I’m already developing a mild twitch), in the mid-late 90′s. Their first internationally recognized album “Silver Side Up” was released (from the cage it should never have been allowed...

Beast – Fill the Hole 1

Beast – Fill the Hole

As jy nog nie Beast ken nie dan is jy duidelik nie ‘n groot fan van SA musiek nie. Beast bestaan uit Inge Beckmann (van Lark) op vocals, Louis Nel en Rian Zietsman (altwee van...

Slipknot – Before I Forget 3

Slipknot – Before I Forget

Vandag is Vrydag, maar vir een of ander rede vind ek myself in ‘n Slipknot binge. Dit is kwaad, dit is agresief, dit is wreed en dit is great. Dus het ek gedink om...

Tom Waits – Hell Broke Luce 3

Tom Waits – Hell Broke Luce

Tom Waits is ‘n Amerikaanse musikant met ‘n baie unieke styl. Sy musiek is vreemd, maar great terselfdetyd. Sy stem is ook uniek, dit klink asof sy stembande uitgehaal is, agter ‘n bakkie op...