Prototipe Ft. Bouwer Bosch – Die Duiwel in die KinderBybel
Hier is ‘n nuwe song vir julle. Dit is Bouwer Bosch op vocals en Prototipe met die musiek. ‘n Lekker electro tune met so bietjie van ‘n Limp Bizkit flavour. Dit is lekker om vir Bouwer weer te hoor skree.