Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Dollfins – In My Head

Ek kry baie e-mails wat sê: “Hey check my band se nuwe video.” Ek kyk na elkeen van hulle, maar baie min van hulle maak dit tot op gevaaalik.com. Toe ek ‘n e-mail kry vir ‘n nuwe video van ‘n band met die naam The Dollfins was ek nie dadelik opgewonde nie. Maar ek het die video gaan kyk, want dit is wat goeie musiek critics doen.

Ek is baie fokken bly om te sê dat ek dit like, ek het die video nou al ‘n hele paar keer gekyk. Dit het vir my so vuil White Stripes feel en ek moet sê “In My Head” is stuck in my head. Ek like ook dat daar twee dames in The Dollfins is, ons kort meer sterk female rockers in Suid-Afrika. Ek gaan try om meer info te kry oor hulle en miskien sommer ‘n podcast met hulle try reël.

Check die video hier onder en laat weet my wat julle dink van The Dollfins.

You may also like...

1 Response

  1. Die M-Been says:

    Kom ons praat nie oor hoe lame die video is nie. Production value aside is dit maar crap. Ek sou ook nie gekies het om daai (baie boring) solo op so clean channel te doen nie.

    Met dit gesê is ek baie impressed met die song. Dit exhibit nie die classic signs van ‘n South African band nie (Neerhalend gesê). En dit praat volumes oor die sound engineering wat op die track gedoen is asook die band members.

    As ek critically na die song luister sou ek sê dis eintlik maar boring maar, by gesê; ek het lekker gelusiter daarna en dit gee vir my bietjie hoop vir die SA musiek industrie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *