Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Limp Bizkit – Take a Look Around

Ek dink dit is nodig dat ons die week begin met ‘n lekker feel good track en ek dink “Take a Look Around” van Limp Bizkit is die regte song vir die job.

Ek dink ek het die song die eerste keer gehoor toe ek 14 jaar oud was. ‘n Vriend van my het die Mission Impossible 2 soundtrack gekry en “Take a Look Around” was een van die songs op die soundtrack. Later het ek vir myself Chocolate Starfish and Hot Dog Flavored Water gekoop. In daardie dae kon ek nie musiek koop so baie soos wat ek deesdae doen nie, so ek dink ek het daardie album vir seker vier maande geluister, oor en oor.

Nou die dag het ek weer “Take a Look Around” gehoor op Tuks FM en ek was verbaas dat ek steeds elke woord ken. Ek het die song so baie geniet ek het besluit om die week op gevaaalik.com af te skop met die video.

You may also like...

1 Response

  1. May 14, 2014

    […] jy ooit gewonder het waar Limp Bizkit hulle inspirasie vanaf getrek het, kan ek jou verseker dat een van die grootste influences vir Fred […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *