Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wolfmother – Joker and the Thief

Vir die van julle wat nie Wolfmother ken nie, ek stel voor jy maak ‘n slim move en begin na hulle musiek luister. Ek het so gevoel ons mag dalk die ouens in die volgende paar jaar in Suid-Afrika sien. Ek het ‘n hele ruk terug ‘n review van Wolfmother se Cosmic Egg album gedoen. Dit is ‘n awesome album wat ek al sif geluister het en gister het ek dit weer ontdek in my iTunes.

Ek het dit toe goed gedink om sommer vandag “Joker and the Thief” van Wolfmother hier op gevaaalik.com te gooi. Dit is die eerste Wolfmother song wat ek gehoor het. Ek het die video eintlik gesien op Kerrang in Londen. Die video is ook baie cool, veral as jy i’n fan is van Jackass soos ek. Ek love Wolfmother se sound en dink hulle sal mooi werk by Oppikoppi of RAMfest. Check die video en Luister die song en as jy dit like koop vir jou Cosmic Egg, jy sal nie spyt wees nie. Jammer die video vat so effens lank om te load en daar is ‘n tos advertensie voor die video, maar dit is worth the wait en ek kry nie die video op Youtube nie.

You may also like...

1 Response

  1. April 3, 2014

    […] die naam New Crown. As jy gewonder het hoe dit klink, dit is uit en uit Wolfmother en as jy van Joker and the Thief of Cosmic Egg gehou het gaan jy van Wolfmother New Crown ook hou. Jy hoef nie eers te wag nie. Jy […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *