Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Goodnight Wembly – Time Machine

Goodnight Wembly mag dalk net die coolste band wees wat uit Suid-Afrika kom. Die band bestaan uit: George v/d Spuy (Taxi Violence) – Vocals, Nic Gaud (7th Son) – Guitar & Vocals, Alex Krause (Dead Lucky) – Guitar, Gideon de Kock (Like Knives/Yes Sir! Mister Machine) – Bass Guitar, Jean Middelvinger (Dead Lucky/Machineri/Stepdog) – Drums

Daar is duidelik nie ‘n tekort aan talent hier nie. Kom ons hoop hulle kan die awesome song writing vol hou vir ‘n hele album. Wat dink julle van die song hier onder?

Update: Ok ek undersell die song heeltemal. Fokkit dit is cool! Ek kan nie ophou om daarna te luister nie. Jy kan die song by boom.fm download for free.

You may also like...

3 Responses

  1. June 4, 2013

    […] Goodnight Wembley is een van Suid-Afrika se coolste rock bands. En nee, ek sê nie net so omdat George van der Spuy (Taxi Violence) in die band is nie. Ek sê so omdat ek nie kan wag om my hande op hulle album te kry nie. Ek het hulle al so baie live gesien dat ek meeste van hulle songs ken, maar tog het ek geen album nie. Die goeie nuus is dat daar 'n video is vir "Bad Reputation" so jy kan dit nou op repeat luister. […]

  2. August 5, 2013

    […] As jy hou van rock dan is die een wat jy verseker nie wil mis nie. Hulle het great songs, soos "Time Machine". Ek kan nie wag om hulle te kyk nie. Jy kan Goodnight Wembley 16:00 vang by die Wesley's Dome […]

  3. April 14, 2015

    […] op chorus vocals (Stoker/Dead Lucky), George van der Spuy op drums en vocals (Taxi Violence/Goodnight Wembley) en Nicolai Roos op guitar(The Sleepers/Big […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *