Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Compressorhead – Metal was nog nooit so metal nie

Ek sê nou al vir ‘n rukkie ons lewe in die Matrix. Lyk my ons gaan op die ou einde net in ‘n Terminator movie leef. Dit is nou as Compressorhead enige iets daarmee te doen het. Compressorhead is ‘n band wat bestaan uit robots en hulle maak hierdie jaar hulle groot festival debut by Big Day Out 2013.

Compressorhead

Hier onder is ‘n video van hulle wat “Ace of Spades” van Motörhead cover. Granted dit het nie die feel van ‘n regte band nie, maar dit bly indrukwekkend. Dink jy meatbag (human) bands moet worry oor die? Is Compressorhead die future van metal? Ek dink nie ons hoef nou al te kommer oor robots wat metal oorneem nie, maar 100 jaar terug het mense gedink om van hier tot Londen te vlieg in 11 ure is onmoontlik.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *