Moving House – Gospel
Before I was asked to write this post, I had no idea who Moving House was. For those who don’t know and after having a listen, Moving House is (in my opinion) an 80’s...
Before I was asked to write this post, I had no idea who Moving House was. For those who don’t know and after having a listen, Moving House is (in my opinion) an 80’s...
Vandat ek so paar weke terug ‘n Avenged Sevenfold video gedeel het hier op gevaaalik.com het daar baie van die gevaaalik.com lesers na vore gekom om te wys dat hulle ook fans is van...
Dit is ‘n hartseer dag vir metal musiek fans die hele wêreld deur. Jeff Hanneman, guitarist van Slayer, is gisteraand dood op 49 van lewerversaking. Hanneman was die musical genuis agter songs soos “Raining Blood”...
Killswitch Engage gaan nie dieselfde wees sonder Howard Jones (vox) nie. Hy sal gemis word maar ek kan nie wag om die musiek van sy nuwe projek te hoor nie. Die vraag is nou...
Rob Zombie is ‘n bad ass motherfucker. Vir ‘n paar redes: Hy maak great musiek, sy live performances is al vergelyk met die greats van “shock-rock” soos Alice Cooper en Marilyn Manson, en hy is ook...
Wolfmother is ‘n awesome band uit Australia. As jy hulle nog nie ken nie hier is ‘n baie goeie beskrywing van Wikipedia af: Chris Nixon of the San Diego Union-Tribune also responded favourably to the band’s...
Die poster sê basies alles. Duidelik hou jy van Afrikaans anders sou jy nie hier gewees het nie. Nou kan jy jou liefde vir Afrikaans kombineer met jou liefde vir ‘n goeie tyd en...
How to Destroy Angels het onlangs begin toer en hulle eerste show was by Cochella. Maar in true Trent Reznor form gaan dit nie net oor die musiek by ‘n live performance nie, dit gaan baie...
Niemand van ons is vreemdelinge tot Van Coke Kartel music video’s nie. Hulle het beslis al van Suid-Afrika se bekendste music video’s gemaak. In die nuwe video vir “Dankie, Ek is Veiligh Hier” vanaf...
Vroeg in die week het ek van julle voorgestel aan Avenged Sevenfold. Ek was verbaas om te sien hoeveel van on lesers ken al klaar die band en is ook fans. Soort soek soort,...
Terwyl ek nou op die Queens of the Stone Age trein is, is daar nog twee video’s wat ek vir julle moet wys van hulle. Ok, die een video is nie van hulle nie,...
Queens of the Stone Age het onlangs ‘n live performance gedoen waar hulle al die musiek van hulle nuwe album gespeel het. Gelukkig vir ons het hulle die eerste single van hulle nuwe album,...