Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kennedy Center Honors – Led Zeppelin

Led Zeppelin is defnitief een van die beste rock bands wat daar nog ooit was. Dit is jammer dat die John Bonham (drums) se dood Led Zeppelin as ‘n band tot ‘n einde gebring het. As jy nie elke een van Led Zeppelin se albums al deel van jou versameling gemaak het nie, dan kan jy nie jouself ‘n ware rock fan noem nie. Selfs my vrou het die Led Zeppelin Mothership compelation album in haar kar. Order daardie outjie sommer vir jou nou via kalahari.com.

 

Led Zeppelin

 

Die is ‘n tribute show. Van die bands wat van Led Zeppelin se songs cover in die show is Foo Fighters, Lenny Kravitz en Kid Rock. Die cool ding van die Foo Fighters performance is dat Dave Grohl op die drums is en Taylor Hawking vocals doen. Dit is baie cool om elke band se cover van die great Led Zeppelin songs te sien.

Dankie aan @traaidmark wat die link na die video vir my gestuur het.

You may also like...

1 Response

  1. Skrapnel says:

    Wow!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *