Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Limp Bizkit – Boiler

Ek het laas naweek die Saterdag oggend terwyl ek in ‘n couch lock was weer Limp Bizkit se Chocolate Starfish and the Hot Dog Flavored Water ontdek. Vir die eerste keer in ‘n lang tyd het ek die album van voor tot agter geluister. Ek is nogsteeds ‘n Limp Bizkit fan. Die Chocolate Starfish and the Hot Dog Flavored Water is vol cool songs gewees. “Boiler” is een van daardie songs.

Limp Bizkit - Boiler

Van die ander songs wat jy dalk sal onthou van Chocolate Starfish and the Hot Dog Flavored Water is “My Generation” (as dit nie vir John Otto was nie sou ons nooit die Mathews bridge gekry het nie), “Take a Look Around” en “Rollin”. Ek hoor baie die argument dat Fred Durst ‘n doos is en ek stem saam, ek dink wel baie mense wat dit sê is net jaloers dat hy vir Britney Spears geraps het voor sy mal geword het en op daardie stadium was sy nog hot.

Plus Wes Borlan was nog op die guitar met die album, dit maak dinge al klaar baie beter. Fred Durst is dalk ‘n doos, maar hy kan ‘n catchy melody skryf. Die video vir “Boiler” is ‘n weird een. Soos ‘n slegte droop of bad trip. As jy die hele Chocolate Starfish and the Hot Dog Flavored Water album wil luister, dan kan jy hom hier stream, dit vat jou reguit terug na die jaar 2000 toe.

Limp Bizkit, yes of no?

You may also like...

4 Responses

  1. Cobus says:

    Yes. Dink dit sal nogal cool show wees. het nou die dag op hulle facebook gesien hulle is keen om “Africa” toe te kom, dalk cancel hulle nie weer nie.

  2. rocketlou says:

    YES,
    Cool bly Cool

  3. Stix says:

    @rocketlou: Jip, Limp Bizkit met Wes Borlan bly cool Limp Bizkit.

  4. Gerrit says:

    Fok, JA!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *