Daylan Taylor die drum machine
Dylan Taylor is eintlik ‘n mens. Daylan kan net baie goed dromme speel. Posduif het op die video afgekom en hier onder die video van Dylan wat dromme speel saam met ‘n dubstep (moenie worry nie, dit laat my ook sug) mix van “Somebody That I Used to Know“. Die video begin bietjie ghey, met Dylan wat blykbaar hartseer is oor somebody that he used to know. Byt maar vas vir so 10 sekondes, dan begin die drum sticks dans.
As jy gehou het van die video, stel ek voor jy kyk na die video van Luke Holland ook.
Hierdie chap is verserker gevaaalik. Fok hy is my nuwe hero!
Mal!