Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

How to Destroy Angels se eerste vollengte album is oppad

How to Destroy Angels is een van die projekte wat Trent Reznor aan werk terwyl hy ‘n breuk vat van Nine Inch Nails. An Omen is How To Destroy Angels se nuutste EP wat al van November laas jaar beskikbaar is. Omtrent 15 ure terug het hulle bekend gemaak dat hulle eerste vollengte album vanaf 5 Maart 2013 beskikbaar gaan wees.

How To Destroy Angles Facebook

Ek like How To Destroy Angels baie, meestal oor ek ‘n groot fan van Trent Reznor is. Ek het altwee die EPs en ek gaan verseker vir my die vollengte album kry as hy uitkom. Hier onder is twee video’s vanaf die An Omen.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *