Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Black Keys – Tighten Up

Ons het lanklaas ‘n stukkie op gevaaalik.com gehad oor The Black Keys. Hulle is duidelik die “don’t give a fuck” band wat maak net wat hulle wil en baie mense like hulle nie, juis oor hulle attitude. Hulle musiek is awesome en ek like gewoonlik mense wat nie regtig omgee nie wat ander mense van hul dink nie.

patrick-carney-the-black-keys

Patrick Carney, nie ‘n Bieber fan nie

Nie net maak The Black Keys great musiek nie, maar hulle het ook ‘n sin vir humor. Die video vir “Tighten Up” wys dat hulle ‘n sin vir humor het. Die video speel af met klein Patrick en klein Dan wat op ‘n speelgrond kompeteer vir ‘n klein meisie se aandag. Dit is snaaks vir die ouens, en ‘n snaaks/cute combo vir die dames.

Patrick Karney het ook so ruk terug op Twitter gesê dat hy nie dink Justin Bieber verdien ‘n Grammy/Emmy/Ander award wat fokol beteken nie. Dit het veroorsaak dat Justin se fans vir Patrick begin bomb het met insults en sy replies op van die insults was fokken snaaks. Jy kan vir Patrick Carney op Twitter vind onder @patrickcarney.

Patrick Carney Tweet

Enjoy die video en lekker luister na The Black Keys.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *