Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Luister na die debut album van Trent Reznor se How to Destoy Angels

Ek het dit al vele kere van tevore gese hier op gevaaalik.com, maar ek sal weer verduidelik wie How to Destroy Angels is net ingeval jy vandag oor die website gestrompel het na “doos lek” ge-Google het. How to Destroy Angels is Trent Reznor, sy vrou Mariqueen MaandigAtticus Ross en  Rob Sheridan.

Stream Welcome Oblivion Welcome Destroy Angels

Net een van die images wat jy sal sien op die page waar Welcome Oblivion gestream word

Ek het al vele kere oor How to Destroy Angels geskryf. En as jy nog meer details wil he kan jy net die link volg: How to Destroy Angels se shit op gevaaalik.com. Hulle nuwe album, Welcome Oblivion, kom 5 Maart 2013 uit en ek het basies al elke stukkie sneak peak van die album wat op die internet verskyn het, hier op gevaaalik.com geplaas.

Die goeie nuus is dat jy nou Welcome Oblivion kan stream via pitchfork.com. For free, maar tien teen een dan net to 5 Maart 2013, dan sal jy die album moet koop. Die deel van pitchfork.com waar die album gestream word huisves wat lyk soos die album se art, behalwe van die art beweeg. Dit lyk awesome en al is nie ‘n fan van How to Destroy Angels, as jy innovative website design wil sien moet jy na die site gaan kyk.

Jy kan Welcome Oblivion nou stream van die awesome page af. As jy ‘n fan van Nine Inch Nails is of enige ander werk van Trent Reznor is dan mag jy dit dalk net die moeite werd vind. Ek like dit, wat dink jy? Los ‘n comment.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *