Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bon Iver – Skinny Love (Das Kapital Rerub)

Bon Iver

Dit is Maandag en jy voel reeds asof jy nog ‘n naweek kort. Een ding wat enige dag kan maak of breek is die musiek wat jy luister. Bon Iver se “Skinny Love” is ‘n feel good track wat jou maandag aansienlik meer pleasurable sal maak. Ek is nie regtig ‘n fan van die Indie folk tiepe musiek nie, maar die song is great. It grew on me. Smile, Maandag is al verby halfpad.

Weereens dankie aan @DapperTrapper vir die voorstel. Hy stel so baie goed voor dat ek nie eers meer wil dankie sê nie. Gelukkig het hy meestal goeie smaak.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *