Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Dandy Warhols – Godless

The Dandy Warhols was nooit regtig vreeslik populêr nie, veral nie in Suid-Afrika nie. “Bohemian Like You” en “We Used to be Friends” was die twee The Dandy Warhols songs wat jy so hier en daar in Suid-Afrika gehoor het. Dit is jammer want al is albei daardie songs glad nie sleg nie, het hulle baie beter songs.

The Dandy Warhols: Hulle was Hipsters voor dit cool was om 'n hipster te wees

The Dandy Warhols: Hulle was Hipsters voor dit cool was om ‘n hipster te wees

Een van die songs wat ek dink awesome is, is “Godless”. Die song kom vanaf die Thirteen Tales from Urban Bohemia album. Dit is een van The Dandy Warhols se mees suksesvolle albums gewees. As jy ‘n fan is van catchy melodies en power-pop dan moet jy die album deel maak van jou versameling.

Check die video vir “Godless” hier onder en laat weet my of jy van The Dandy Warhols hou en of jy eerder sal verby hou.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *