Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kurt Cobain sou vandag verjaar

Google vier altyd oorlede mense se verjaarsdae met die Google Doodle. Snaaks genoeg het hulle die een gemis, Kurt Cobain. Hy sou vandag 46 gewees het. Ongelukkig is hy nie 46 nie want hy is dood. Dit is die probleem met dooie mense se verjaarsdae vier. Al sal ons ongelukkig nie nog musiek van Kurt Cobain af kry nie kan ons gelukkig luister na die musiek wat hy wel gemaak het.

Kurt Cobain Birthday

Kurt Cobain is een van die most ground breaking musikante van sy tyd gewees en al sal ek like om te dink dat as hy nog gelewe het hy sou aangehou het met great musiek maak, sal ons nou nooit weet nie. “Come As You Are” is die tweede single vanaf Nevermind gewees. Dit was Nirvana se tweede American Top 40 hit en ook hule tweede UK Top 10.

Die video was ge-direct deur Kevin Kerslake, wat inspirasie vir die video gekry het vanaf Nirvana se album art vir Nevermind. Nevermind is nogsteeds een van die beste albums wat daar ooit record is en as jy vir een of ander rede nog nie die album besit nie kan jy hom nou koop op kalahari.com vir net R66.95. Dit is ‘n steal. As jy dit wil koop, click hier.

Hier is die video vir “Come As You Are”. Geniet hom.

You may also like...

1 Response

  1. November 13, 2013

    […] weet dit is "Smells Like Teen Spirit" as hulle net die eerste paar sekondes van die song hoor. Kurt Cobain se guitar riff en dan Dave Grohl wat perfek inklim met die dromme. Daardie guitar riff is een van […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *