Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Chevelle kom Suid-Afrika toe

In 2011 was ons almal baie opgewonde want ons sou vir Chevelle by Oppikoppi Unknown Brother gesien het. Toe cancel hulle met ‘n belofte om wel een of ander tyd hier te kom speel. Ons was almal kwaad vir Chevelle. Gelukkig hou hulle hul beloftes en Chevelle gaan nou twee shows in Suid-Afrika doen.

Chevelle

Vrydag 31 Mei 2013 kan jy Chevelle sien in Kaapstad en dan op Sondag 2 Junie 2013 kan jy hulle vang in Johannesburg. As jy nog nie Chevelle se nuutste album, Hats off to the Bull, gehoor het nie stel ek voor dan jy dit nou kry. Dit is ‘n great album en ek kan nie wag om Chevelle live te sien nie. Dit gaan awesome wees.

Kaartjies is nou al van 09:00 af te koop op computicket.co.za. Ek stel voor jy spring maar as jy die een wil sien want ek dink die kaartjies gaan baie vinnig verkoop. Vir nog infomasie of om die Facebook events te join gaan na http://www.facebook.com/hilltoplive

Hier is die video vir die song “Face down to the Floor” vanaf die Hats off to the Bull album.

 

You may also like...

4 Responses

  1. Shaun says:

    Daarsy! Het my tickets. Sien julle daar.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    Lekker man, sien jou daar!

  1. June 14, 2013

    […] al vermoed ek daar was bietjie backtracking aan die gang. Hulle het die aand afgesluit met "Face to the Floor" en "The Red". Hier is so paar foto's van die show. Alle foto's deur Alexander Wolf […]

  2. May 6, 2014

    […] byvoorbeeld die opening track van Chevelle se vorige album, “Face to the Floor”, great song. Dan gaan lustier jy na “Take Out The Gunman” van La Gárgola af. Hoor jy dit? […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *