Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Steel Panther – Death to all but Metal

Steel Panther Balls Out Album cover

Steel Panther is ‘n hair metal band uit ‘Merica. Ek het al ‘n video van hulle gepost. ‘n Live video van “Party All Day” waar girls boobs wys. Hulle is awesome en laat meeste boy bands lyk soos die moffies wat hulle is. Hulle musiek gaan meestal oor sex, drugs en rock ‘n roll. Selfs hulle ballads drip van die sexual references. Die ouens lewe die regte rock leefstyl en groupies is in oorvloed te sien by hulle shows.

Hier is die video vir hulle song “Death to all but Metal”. Die video is snaaks en die song is great. Die perfect mix. Die video is vol stoute woorde, so luister die een maar met die oorfone as jy in ‘n kantoor vol grensgatte sit. Wat dink jy van Steel Panther? Laat weet my in die comments.

You may also like...

1 Response

  1. Cobus says:

    Awesome! Daar is ‘n band in die Kaap, Sabretooth, wat ook sulke air metal speel.Fans wat hulle hare waai ens.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *