Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Niks te Diep Nie

Die poster sê basies alles. Duidelik hou jy van Afrikaans anders sou jy nie hier gewees het nie. Nou kan jy jou liefde vir Afrikaans kombineer met jou liefde vir ‘n goeie tyd en jou liefde vir drank. Goeie tye. As jy dus iets soek om te doen wat moerse fun gaan wees op 30 April 2013, stel ek voor jy join vir @elsapelsjas en haar tjommies by “Niks te Diep Nie”. Die fok weet as ek nader gebly het was ek ook daar.

Die Skynmaagde gaan ook optree. Lees net die poster.

Niks te diep nie

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *