Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Van Coke Kartel – Dankie, Ek is Veilig Hier

Van Coke Kartel Dankie ek is Veilig hier

Niemand van ons is vreemdelinge tot Van Coke Kartel music video’s nie. Hulle het beslis al van Suid-Afrika se bekendste music video’s gemaak. In die nuwe video vir “Dankie, Ek is Veiligh Hier” vanaf die Wie’s Bang album kry ons so bietjie van ‘n behind the scenes/backstage/tour tiepe vibe. Dit is ‘n cool video, maar het jy regtig iets anders verwag?

As die MK Awards iets is om te gebruik as ‘n maatstaf is Van Coke Kartel beslis Suid-Afrika se nommer een rock band. Wat dink jy?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *