Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Queens of the Stone Age – My God is the Sun

Queens of the Stone Age het onlangs ‘n live performance gedoen waar hulle al die musiek van hulle nuwe album gespeel het. Gelukkig vir ons het hulle die eerste single van hulle nuwe album, …Like Clockwork, op die internet vrygestel. Dit is nou vir die van ons wat nie by die show kon wees nie. Die eerste single se naam is “My God is the Sun” en hier is die voorsmakie hier onder. En asb al julle religious zealots wat nou weer gaan freak oor hoe satanisties die song is, save it. Ek gaan steeds vir die res van die dag net na die song luister.

My God is the Sun

QOTSA se nuwe album is nou al beskikbaar vir pre-order via iTunes. Ek het sopas myne bestel en as “My God is the Sun” enigsins ‘n indikasie is van hoe die res van …Like Clockwork gaan wees, dan is ons in vir nog ‘n great QOTSA album. …Like Clockwork word officially release op 4 Junie 2013. Wat dink jy van die nuutste Queens of the Stone Age track? Los ‘n comment en laat weet my.

You may also like...

2 Responses

  1. May 9, 2013

    […] in België nou die dag. 'I Sat By The Ocean' en 'If I Had A Tail' is twee song wat saam met 'My God is the Sun' op hulle nuwe album …Like […]

  2. July 12, 2013

    […] word aan Queens of the Stone Age albums. Tog is alles nogsteeds duidelik Queens of the Stone Age. …Like Clockwork is presies […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *