Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jeff Hanneman van Slayer dood op 49

Dit is ‘n hartseer dag vir metal musiek fans die hele wêreld deur. Jeff Hanneman, guitarist van Slayer, is gisteraand dood op 49 van lewerversaking. Hanneman was die musical genuis agter songs soos “Raining Blood” en “Angel of Death”. Hy was ook een van die founding members van Slayer, saam met Kerry King.

Jeff Hanneman saam met James Hetfield van Metallica

Jeff Hanneman saam met James Hetfield van Metallica

Slayer was en is vandag nog een van die groot vier thrash metal bands saam met Metallica, Anthrax en Megadeath. Jeff het die laaste jaar baie gesukkel met su gesondheid na hy deur ‘n giftige spinnekop gebyt is. Slayer is een van die bands wat deel was van my eerste blootstelling aan metal. Die beste tribute wat ek aan kon dink is om ‘n video van Slayer wat “Raining Blood” live speel hier te post vandag. RIP Jeff Hanneman.

‘n Gevaaalike leses het die video voorgestel ook:

You may also like...

2 Responses

  1. Craigster says:

    Hierdie is nie die volle song nie, maar n flippen cool video! Probeer Mandatory Suicide van die War At The Warfield show af.

  1. November 12, 2013

    […] Speed te koop nie, maar Ken Block en die Gymkhana videos bly darem maar cool. En die een het lekker Slayer in! Wat dink […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *