Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Avenged Sevenfold – Scream Live In LBC

Avenged Sevenfold live on stage

Vandat ek so paar weke terug ‘n Avenged Sevenfold video gedeel het hier op gevaaalik.com het daar baie van die gevaaalik.com lesers na vore gekom om te wys dat hulle ook fans is van die band. Vanoggend het ek ‘n mail van Arné Pretorius gekry en daar is toe aan my verduidelik dat dit nie net ‘n awesome live video is nie, maar dat daar ook gevaaalike dames in die agtergrond is van die video. Hoe groot doos sal ek dus wees as ek dit nie met julle deel nie?

Dankie vir al die e-mails, Tweets en Facebook boodskappe. Die gevaaalik.com lesers is befok!

You may also like...

1 Response

  1. July 16, 2013

    […] Avenged Sevenfold het 'n nuwe song uit en omdat ek on top of shit probeer bly het ek "Hail to the King" hier vir jou om na te luister. Soos met alle Avenged Sevenfold songs is die guitarwerk fokken goed, maar die is tog 'n baie rustiger song. Meer melodic. "Hail to the King" is die eerste single van die nuwe Avenged Sevenfold album met dieselfde naam. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *