Nirvana – Heart Shaped Box
Oor die laaste week of wat is ek besig om kliphard deur al my musiek te werk. Dit is nie ‘n kak job nie, ek like musiek. Binnekort begin my radio show (waarvan ek...
Oor die laaste week of wat is ek besig om kliphard deur al my musiek te werk. Dit is nie ‘n kak job nie, ek like musiek. Binnekort begin my radio show (waarvan ek...
Goeie nuus vir die gene wat fans is van Billy Talent. Jy gaan nou Billy Talent ook te sien kry saam met Deftones en Yellowcard, al drie sommer in Augustus 2013. Dit is veral...
Ek wou altyd dat daar eendag op my begrafnis ‘n song met bagpipes gespeel word. Maar nie jou gewone bagpipe song nie, meer iets soos “Let’s Do This Now” van Korn. Nou dink ek...
As jy nog nie Black Sabbath se nuwe album, 13, het nie moet jy nou jou hande op dit probeer kry. Dit is ‘n Black Sabbath album soos die Black Sabbath wat jy geluister...
Ek is nie regtig ‘n fan van Bring Me the Horizon en soorgelyke bands nie, maar omdat ek daagliks video’s kry van gevaaalik.com lesers dan maak ek ‘n punt daarvan om na die goed...
Vir John Fogerty (Credence Clearwater Revival) se komende album, Wrote a Song for Everyone, het hy die Foo Fighters gejoin in hulle Los Angeles studio. Daar het hulle besluit om die 1969 anti-war anthem “Fortunate Son”...
Newton se Mary Fitzgerald Square in Johannesburg gaan op die 4de Oktober 2013 die Vodacom In the City Festival host. alt-j (Ja, ek het ook geen idee wie hulle is nie) en Boyz Noize...
Stevie Ray Vaughan is ‘n awesome musician en al sal Jimi Hendrix altyd die koning bly van die track “Voodoo Child”. Maar vir een of ander rede love ek die live cover wat Stevie...
Placebo is die band wat baie mense confuse het. Nie net omdat lead singer/guitarist Brian Molko so androgynous (lees daai link dan leer jy sommer vandag iets) voorkom nie, maar ook omdat hulle musiek so moeilik was om...
Die Antwoord se nuwe song en video is uit. Ek het die song nog net een keer geluister en ek like dit. Die video begin met Yolandi Visser se Stoute Boudjies en dit is...
Ons almal onthou die wonder dae van techno. Die gevaaalike beats, die glow sticks, die extasy, die pilkoppe, die dans moves en die ongelooflike weird video’s wat saam met die musiek gegaan het. Ek...
“Carry on Wayward Son” is ‘n great song wat weer lewe gekry het na dit op die series Supernatural verskyn het. GWAR is ‘n “a satirical heavy metal band”. Hulle is bekend vir hulle obscene lyrics...