Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Rob Zombie – Dead City Radio And The New Gods Of Supertown

Rob Zombie is ‘n bad ass motherfucker. Vir ‘n paar redes: Hy maak great musiek, sy live performances is al vergelyk met die greats van “shock-rock” soos Alice Cooper en Marilyn Manson, en hy is ook agter die beste 3 horror movies van die laaste 10 jaar.

Rob Zombie - Dead City Radio And The New Gods Of Supertown

Rob Zombie se nuwe album het op 23 April 2013 verskyn onder die naam Venomous Rat Regeneration Vendor. Die eerste single is “Dead City Radio And The New Gods Of Supertown” en dit is ‘n awesome track. Dit klink vreemd om te sê, maar die song is baie groovy, het ‘n baie funky rhythm.

As jy nie ‘n fan is van rock/metal (lees goeie musiek) dan sal jy vandag op gevaaalik.com jouself geniet. Check nou nou terug vir bietjie Killswitch Engage. Intussen kan jy na “Dead City Radio And The New Gods Of Supertown” luister. Wat dink jy van Rob Zombie se nuwe single?

You may also like...

7 Responses

  1. DeWet says:

    Ok, Rob maak goeie musiek, dis nog altyd so. Maar goeie flieks? Neeeeeee man. Ek is ‘n horror geek, en glo my daar is baie beter flieks. Probeer gerus soek vir die Soska sisters (Jen en Sylvia) se flieks. Ek weet van American Mary en Dead hooker in a trunk. Die girls weet hoe om horror sexy te maak. Mnr. Zombie moet maar eerder bly by wat hy goed is… Sy musiek. Elkeen van sy flieks is soos ‘n weird shrine aan sy vrou, Sheri. Dis soos Tim Burton wat ‘n obvious mancrush op Johnny Depp het. Dit is net baie fokken weird. And not in a good way. Sorry dat ek Nancy was, maar ek kan nie help om te moan as dit by flieks kom nie. Veral horror flieks. Julle is awesome though, great site.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @DeWet: Dankie vir jou opinie, maar sedert 2000 was daar nog nie baie goeie horror movies nie. House of a 1000 Corpses, Drag Me to Hell en selfs sy remake van Halloween was great gewees. Daar is ‘n rede hoekom Rob Zombie se Halloween meer as $80 mill gegross het en die biggest grossing film was in die Halloween reeks se geskiedenis. Ek het nog nie Lords of Salem gekyk nie, maar het gehoor dit is sy beste werk nog.

    Clearly het Rob Zombie ‘n talent vir horror flieks anders sou hy nie kon aanhou om hulle te maak nie.

  3. DeWet says:

    Wel ek stem definitief saam met jou oor Drag me to Hell. Awesome movie. Kyk ook uit vir die Evil Dead remake wat ons binnekort tref. Check die twee redband trailers. Sommige mense beskryf dit as die remake van alle remakes, en ek kan sien dat dit waar kan wees. Ek kan nie wag nie, weet nie van julle nie.

  4. DeWet says:

    En o ja, Rob Zombie het nie Drag me to hell gemaak nie. Dit was Sam Rami. Just saying, don’t shoot me 🙂

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @DeWet: Fok, ek bedoel The Devil’s Rejects nie Drag me to Hell nie, sorry. Hahaha

  6. DeWet says:

    Ah ok wel jyt my weer verloor. Hiers ‘n lysie van goeie horror flieks vanaf 2000 (my favorites) as jy sou belangstel.
    Sinister 2012
    Cabin in the woods 2012
    Insidious 2010
    Antichrist 2009
    Death proof 2007
    Monster man 2003
    Session 9 2001
    Deadgirl 2008
    The descent 2005
    Heartless 2009
    Night watch 2004
    American Mary 2012

    Hoop nie ons smaak verskil te breed nie, maar dis my personal picks vir beste van die 2000s en 2010s so ver. Doen jouself n guns en gaan kyk op die net vir hulle. Ek gaan mal oor flieks, so weereens jammer ek gaan soos ‘n hondsdol perd te kere.

  7. Ruan Stix Fourie says:

    @DeWet: Thanks vir die lys man. Ek sal die wat ek nog nie gesien het nie bietjie onder oë kry.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *