Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Avenged Sevenfold – Unholy Confessions Live

Avenged Sevenfold Live

Vroeg in die week het ek van julle voorgestel aan Avenged Sevenfold. Ek was verbaas om te sien hoeveel van on lesers ken al klaar die band en is ook fans. Soort soek soort, al stem nie almal van julle altyd saam met my nie. Dit is ok, dit hou dinge interesant. Dit was nie lank nie, voor een van ons lesers ‘n link met ons gedeel het na een van sy gunsteling Avenged Sevenfold video’s nie.

Juan Venter het die video hier onder se link in sy comment op my vorige Avenged Sevenfold post gelos. Goeie manier om jou in die naweek bui te kry.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *