Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Vrydag bederf

Vrydag Bederf teen 09:30 3

Vrydag Bederf teen 09:30

Vandag bring ek vir julle die Vrydag Bederf lekker vroeg. Moer vroeg. Want soos jy hierdie lees, is ek tien teen een oppad na ‘n jaareindfunksie toe. Dus kry jy die Vrydag Bederf vanoggend...

Vrydag Bederf vroeg 2

Vrydag Bederf vroeg

Vrydagoggend. Vandag kry julle die Vrydag Bederf bietjie vroeg. Net oor daar nog baie goed gaan verskyn op gevaaalik.com vandag. Ek gaan nie eers julle tyd mors met ‘n bullshit storie aan die begin...

Vrydag Bederf in die goeie week 0

Vrydag Bederf in die goeie week

Na Julius Malema gehoor het dat hy suspended is uit die ANC het hy geskree: “Appeal, appeal!” Gatiep hoor vir Julius gil en skree to terug: “Nai, Julius my lani, djy issi a piel...

Vrydag Bederf 0

Vrydag Bederf

Vrydag is hier. Die naweek lê voor. Die Springbokke het ‘n moeilike game wat vir hulle voorlê. Vroeg Sondag oggend gaan ek my gat uit die bed sleep sodat ek die game kan kyk....

Vrydag Bederf soos goeie Vrydag 0

Vrydag Bederf soos goeie Vrydag

Môre kom die hele gevaaalik.com crew bymekaar vir vriende van ons se troue. Goeie tye lê voor. Kom ons hoop net die onthaalarea het versekering op hulle teels. Wat maak jy die naweek? Dames...

Vrydag Bederf RWC 0

Vrydag Bederf RWC

Die RWC het begin. Dank vader dit is nou uit die pad uit. Kan ons asb. nou net terug sit en die games kyk? Die Bokke Jive en al daardie kak kan regtig nou...

Vrydag Bederf in oormaat 3

Vrydag Bederf in oormaat

Vandag word julle werklik bederf. Eers kry julle vir Melanie Iglesias om na te kyk en nou kry julle ‘n versameling prima uhm… dames om na te loer ook. Die naweek begin werklik met...