Tagged: Vrydag bederf

0

Vrydag Bederf voor die groot fight

Edit: Ek het hierdie geskryf laasweek Vrydag, maar nooit die post live gemaak nie. Stupid huh? Nou weet ons Floyd het gewen. Die naweek van die grootste boksgeveg ooit is uiteindelik hier! Waar gaan...

0

Sondag brunch met Vrydag Bederf

Vrydag Bederf op ‘n Sondag. Wat anders kan jy voor vra op ‘n Sondag? Ja, die Vrydag Bederf het dit miskien nie uit gemaak op die Vrydag soos beplan nie, gelukkig is dit nou...

0

Vreeslik vir Vrydag Bederf

As ek nou ‘n nar was sou ek “verruklik” gebruik het eerder as “vreeslik”. Nogsteeds die alliterasie vibes, maar met “verruklik” is as jy probeer snaaks wees, om iemand probeer beindruk. Hier doen ek...

0

Freaky Vrydag Bederf

Die Vrydag Bederf is nie regtig freaky nie. Dit is maar soos elke ander Vrydag Bederf. Ek kon net nie aan ‘n beter opskrif dink nie. As jy die gevaaalik nuusbrief gekry het so...

0

777 Vrydag Bederf

666 is van die Duiwel en 777 is vir geluk. Geluk, jy kry vandag Vrydag Bederf. Jy gaan ook die gevaaalik.com nuusbrief ontvang binne die volgende uur, per e-pos, binne die paar minute. Weereens,...