Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf RWC

Die RWC het begin. Dank vader dit is nou uit die pad uit. Kan ons asb. nou net terug sit en die games kyk? Die Bokke Jive en al daardie kak kan regtig nou maar ophou. Nou hou ons maar net duimvas en vloek en skree op die TV terwyl ons hoop die Springbokke wen.

Lekker rugby kyk die naweek. Miskien sien ek julle Sondag iewers waar ek die game gaan kyk. Lekker naweek en geniet vandag se Vrydag Bederf. Fok weet ek het hierdie een nodig gehad.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *