Tagged: Vrydag bederf

0

Vrydag Bederf up in smoke

Daar was nie Vrydag Bederf nie, en toe was daar. Niks meer, niks minder. Onthou om jou foto’s te stuur vir gevaaalik.com deur Facebook Messenger. Geniet die Vrydag Bederf. Loading… Nou dat boom amper...

0

‘n 13-foto Vrydag Bederf

Die Vrydag Bederf is letterlik net foto’s van gevaaalike dames wat ingestuur word deur gevaaalik.com lesers. Die foto’s word ingestuur met Facebook Messenger. Ek post elke Vrydag net so 9-12 van daardie foto’s. Die...

0

Auto-Vrydag Bederf

Niks anders as Vrydag Bederf. Volg my op jou social media van keuse: https://www.facebook.com/gevaaalikdotcom/ Tweets by gevaaalikdotcom Wat gaan hier aan? ‘n Stereotype! #Triggered Maar regtig, wat gaan aan met die poseering? #Afrikaans #afrikaansisgroot...

0

Vrydag Bederf want ek is ‘n feminis

Nie die virtue signalling tipe feminis nie. Die realistiese tipe. Ek dink gevaaalike dames is awesome. Ek dink loser vrouens is losers. Net soos met mans. Snaakse goed wat jy skielik oor dink wanneer jy...

0

Vreeslik Vrydag Bederf

Elke week kom tot ‘n einde. Hier by gevaaalik.com eindig ons die week met Vrydag Bederf. Tot volgende week. Onthou om die Vrydag Bederf chat op my Discord te join as jy so nou...

0

Sondag-Vrydag Bederf

Hopelik kan alles weer begin terug na normaal gaan na die laaste ruk se chaos. Dankie vir almal wat help om te kies hoe die ontwerp van die nuwe GVLK hemp gaan lyk. Jy kan nou...

0

Vrydag Bederf vir ‘n breuk

Nog ‘n week, nog ‘n Vrydag Bederf. Soos elke week. Ek is besig om Quake Champions te update en dus is my internet bietjie useless vir amper enige iets anders. Derde-wêreld probleme waar die...