Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf soos goeie Vrydag

Môre kom die hele gevaaalik.com crew bymekaar vir vriende van ons se troue. Goeie tye lê voor. Kom ons hoop net die onthaalarea het versekering op hulle teels. Wat maak jy die naweek?

Dames wat in die Vrydag Bederf wil verskyn, kan gerus foto’s stuur na stix[at]gevaaalik.com.

Mooi man. Lekker naweek.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *