Tagged: Vrydag bederf

0

Vrydag Bederf op ‘n Sondag

Dit gebeur van tyd tot tyd dat die Vrydag Bederf laat is. In die geval was dit baie laat, so laat dat jy dit nou eers op ‘n Sondag kry. Nie ‘n slegte ding...

0

Die Vrydag Bederf is vertraag

Soos jy reeds weet, is die Vrydag Bederf laat, of vertraag. My bad, ek was gister die hele dag nie naby ‘n komper nie. ‘n Goeie verandering. Van volgende week af gaan mense begin...

0

Vrydag Bederf maak skade

Jy het seker al ‘n promoted tweet gesien. Meeste promoted Tweets is maar redelik lame. Tog, kan ‘n promoted tweet help om die gevaaalik.com woord te versprei, en soms wil van ons adverteerders of...