Vrydag Bederf
Vrydag is hier. Die naweek lê voor. Die Springbokke het ‘n moeilike game wat vir hulle voorlê. Vroeg Sondag oggend gaan ek my gat uit die bed sleep sodat ek die game kan kyk. Kom ons hoop dat die Bokke ons trots maak.
Geniet die naweek. Drink bietjie. Rook bietjie. Dans bietjie. Saag bietjie. Geniet die Vrydag Bederf.