Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf met Fitness_Bunny

Vrydag is hier. Die naweek lê voor en ons almal kan nie wag om by die werk weg te kom nie. Maar voor jy waai wil jy eers hierdie week se Vrydag Bederf sien. Vandag kuier Fitness_Bunny weer vir ons. Sy is die derde foto. Pragtige jong gevaaalike dame. Jy kan haar hier volg op Twitter.

As jy lekker wil lag en luister na kak praat kan jy ook ons tweede gevaaalike podcast hier luister. Jy kan selfs die podcast download en dit op jou iPod of iPhone sit om later te luister. Of jy kan dit download en op ‘n CD sit en in jou kar luister terwyl jy huis toe ry. Ons podcast sal die tyd wat jy in die verkeer sit baie meer pret maak. Laat weet ons asseblief wat jy dink van ons podcast.

Lekker naweek mense. Geniet die Vrydag Bederf.

You may also like...

1 Response

  1. NCJackal says:

    Bril, booty en tats! Nice!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *