Vrydag Bederf teen 09:30
Vandag bring ek vir julle die Vrydag Bederf lekker vroeg. Moer vroeg. Want soos jy hierdie lees, is ek tien teen een oppad na ‘n jaareindfunksie toe. Dus kry jy die Vrydag Bederf vanoggend regstreeks teen 09:30.
Lekker naweek. Geniet die Vrydag Bederf.
Jirrrrrr!
Dankie! Nou’s my babbelas vergete, en my zaber reg vir die naweek!
Goeie donner ek sal like om te weet wies daai milf in die laaste foto !
Sy loop oor van die seks !
@Cyril: EK gaan net ‘n wilde raaiskoot vat hier, maar jy is single nê?