Vrydag Bederf en settle die score
27 Augustus is die dag van Snorgustus. Dit gaan ‘n moerse party wees. Aandklas Hatfield gaan pomp met gevaaalikheid. Teels gaan gesmelt word en dit gaan fokken lekker wees. Het jy ‘n score om...
27 Augustus is die dag van Snorgustus. Dit gaan ‘n moerse party wees. Aandklas Hatfield gaan pomp met gevaaalikheid. Teels gaan gesmelt word en dit gaan fokken lekker wees. Het jy ‘n score om...
Die tyd het aangebreek dat ons vir julle bietjie meer info drop oor watter pryse julle gaan kan wen by Snorgustus 2011. Hoewel ek julle nog nie al die details kan gee nie (ons...
Gewoonlik is dit Stix wat jou Vrydag vir jou makliker maak met die Vrydag Bederf, maar aangesien die bra fokken gelukkig genoeg is om al by Oppikoppi 2011 te wees, neem ek vandag waar...
Kom ons kry die slegte nuus sommer dadelik uit die pad. Nog ‘n tragedie het die musiekbedryf getref hierdie week: Justin Bieber is lewendig gevind in sy woonstel. Okay, alle kak grappe op ‘n...
Dit is Vrydag en ek kan nie wag om by die huis uit te kom nie. Ek is lus vir suip. Nou moet ek net iemand kry om dit saam met my te suip....
Wel, hier is die foto’s waarvoor julle gewag het. Dit is Suid-Afrikaanse model Candice Boucher in Playboy USA van April 2010.
Die naweek lê voor. Baie drink, baie dans en baie nai is hopelik wat julle mense die naweek gaan kry. Wat is beter as om die naweek te begin as Vrydag Bederf? Ek sal...
Die naweek is hier. Die week was maar stil. Meestal oor my lewer nou nog moan oor die naweek van Innibos. Watse nuus kan ek julle vertel? Wel eerstens as jy ‘n gevaaalik.com t-shirt...
Meeste van julle weet seker nou al dat Chevelle nie meer Oppikoppi toe kom nie. Hulle skedule is blykbaar te vol met hulle nuwe album wat hulle besig is om te record om ‘n...
Yes! Dit is Vrydag en Innibos Fees hier kom ons! Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel, Tidal Waves om maar net ‘n paar te noem. Dit gaan befok wees. Ons het ons eerste spul gevaaalik.com t-shirts...
Woensdag. Die week kruip vir my vreeslik stadig verby. Seker oor ek so opgewonde is oor die naweek se Innibos Fees en die gevaaalik.com t-shirts wat ons Vrydag in ons pote gaan hê. Wat...
Yes, yes. Ek neem aan na die gevaaalike Vrydag Party Songs wat julle beleef het, is elke teel in jou kantoor/huis/ma se kombuis nou gesmelt en die matte is almal aan die brand! Oom...