Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf feat. Fitness_Bunny

Dis Vrydag. Soos ek hier sit, het ek ‘n babbelas, maar ek kan nie wag om die eerste bier te knak om die naweek af te skop nie. Ek is seker julle sal almal saamstem dat die einde van hierdie Vrydag nie vinnig genoeg kan kom nie. Daardie eerste bier gaan die begin van baie goeie dinge wees in jou naweek. Noem my sommer fokken Siener van Rensburg.

En hoe kan mens se naweek nou beter begin as met ‘n Vrydag Bederf? Lekker naweek en geniet hierdie week se Vrydag Bederf.

Die foto hier bo is van Fitness_Bunny, ‘n baie vriendelike jong dame en gevaaalik.com fan. Volg haar op twitter hier en sê vir haar dankie vir die foto. Miskien stuur sy vir ons nog.

You may also like...

1 Response

  1. September 21, 2011

    […] Boudjies met Zanelle Breedt Laas week Vrydag vir die Vrydag Bederf het ons vir Fitness_Bunny gefeature met 'n mooi fototjie. Fitness_Bunny moes nou die dag bietjie tyd in die hospitaal spandeur, sy is nou weer tuis. Ons […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *