Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en Fitness_Bunny weer

Die week was heeltemal te fokken lank. Vrydag by meeste van ons se werke is kak, veral vandag. Ons kan nie nie rugby kyk nie. Wel ek is soos elke Vrydag hier om te help met bietjie Vrydag Bederf. Fitness_Bunny help ook vandag weer bietjie op die Vrydag Bederf met ‘n sexy fototjie wat sy geneem het. Kyk net hoe mooi.

Wat meer kan ek sê? Niks regtig nie maar ek kan gevaaalik.com bietjie aan jou smous. Gaan kyk gerus na ons Facebook page, like hom en deel hom met jou vriende, dis amper soos nagmaal maar nie regtig nie. Of as jy Facebook haat kan jy ons op Twitter vind ook. Dit is al van my kant af vir die week. Lekker naweek. Geniet die Vrydag Bederf.

Dankie aan Fitness_Bunny vir die foto hier bo. Sê vir haar dankie op haar Twitter.

You may also like...

2 Responses

  1. The girls with ink are h@wT!

  2. Stix says:

    Ja nee, glad nie sleg nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *