Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies op podcast-dag

Vandag record ons nog ‘n podcast. Vir dié van julle wat wil weet. Wees bly, want dit is entertainment vir jou.

Vandag is ook die laaste dag wat daar vir ons gestem kan word vir die SA Blog Awards. Dit is eenvoudig. As jy wil hê dat awesome blogs soos hierdie aanhou om die interwebs te oorheers en vir jou befokte cool goed bring om na te kyk, te hoor en oor te kwyl, dan moet jy vote. Daar is deesdae so baie kak op die internet en die goed wat die moeite werd is om te sien is few en far between. Ons bring so klein knertsie van die cool – alles na een plek: gevaaalik.com. Click dus op die vote-knoppie hieronder en stem vir ons. En vertel jou tjommies om ook te vote.

Geniet hierdie week se Stoute Boudjies.

SA Blog Awards Badge

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *